A A A A A
2 Samuel 7
25
En nou, Here God, doen wat U belowe het oor my en my nageslag en bevestig dit vir altyd
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
En nou, Here, U het dinge belowe oor my, u dienaar, en oor my koningshuis. U moet nou daardie dinge waar laat word, dit moet nog lank so wees. U moet doen wat U gesê het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
“Nou vra ek, Here my God, dat U asseblief die belofte wat U gemaak het vir hierdie werker van U en vir sy familie, vir altyd waar sal maak; ja, dat U sal doen wat U gesê het U gaan doen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
En nou, Here God, bevestig tog vir altyd wat U oor u dienaar en sy nageslag gesê het. Doen tog soos U belowe het,
Afrikaanse Bybel 1983

25
Laat dan nou, HERE God, die woord wat U oor u kneg en oor sy huis gespreek het, in vervulling gaan tot in ewigheid, en doen soos U gespreek het;
Afrikaanse Bybel 1933/1953