A A A A A
2 Samuel 7
20
Wat meer kan ek sê? U ken my, u dienaar, oppermagtige Here.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Wat kan ek, Dawid, nog vir U sê? Here, my Here, U ken u dienaar.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Wat kan iemand soos ek, Dawid, daaroor sê? U ken my tog goed, groot Here.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
“Wat sou ek, Dawid, nog verder vir U kon sê? U ken immers u dienaar, Here.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Maar wat sal Dawid nog verder met U spreek? want U ken u kneg, Here HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953