A A A A A
2 Samuel 7
13
Hy sal tot eer van my Naam ’n huis bou en Ek sal sy troon bevestig vir altyd.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Hý sal vir My 'n tempel bou, en Ek sal hom baie lank laat regeer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Hý sal vir My ’n huis bou waarin Ek self sal wees. En Ek sal sorg dat iemand van sy nageslag altyd koning is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koningskap vir altyd laat voortbestaan.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koninklike troon bevestig tot in ewigheid.
Afrikaanse Bybel 1933/1953