31 |
Aan die kant van Abner het 360 man, almal uit Benjamin, gesneuwel. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
31 |
Maar Dawid se manne het 360 van Abner se manne doodgemaak. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
31 |
Maar Dawid se soldate het 360 van die mense van Benjamin doodgemaak wat saam met Joab was. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
31 |
Dawid se vegters het egter baie Benjaminiete verslaan. Onder Abner se soldate alleen was drie honderd en sestig dood. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
31 |
Maar die dienaars van Dawid het van Benjamin, naamlik onder die manne van Abner, geslaan -- drie honderd en sestig man het gesterwe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|