A A A A A
2 Samuel 2
20
Toe Abner omkyk, roep hy uit: “Is dit jy, Asael?” “Ja, dis ek,” antwoord hy.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Abner het omgekyk en gevra: “Is dit jy, Asael?” Asael het gesê: “Ja, dit is ek.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Abner kyk toe om en skree vir hom: “Is jý die een wat agter my aan is, Asael?” Asael skree terug: “Ja, dis ek!”
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Abner het vir hom oor sy skouer gevra: “Is dit jy, Asael?” “Ja, dis ek,” was die antwoord.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Toe kyk Abner agter hom om en sê: Is dit jy, Asahel? En hy antwoord: Dit is ek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953