18 |
Joab, Abisai en Asael, die drie seuns van Seruja, was ook daardie dag daar. Asael kon so vinnig soos ’n wildsbok hardloop, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Daar was drie seuns van Seruja. Hulle was Joab en Abisai en Asael. Asael het so vinnig soos 'n gasel gehardloop. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Al drie Seruja se seuns, Joab, Abisai en Asael, was in die geveg. Asael was so rats soos ’n ribbok. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Seruja se drie seuns, Joab, Abisai en Asael, was ook daar. Asael was vinnig soos 'n wildsbok. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
En daar was drie seuns van Seruja: Joab en Ab¡sai en Asahel; en Asahel was lig op sy voete soos een van die gemsbokke wat in die veld is. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|