A A A A A
2 Samuel 17
7
“Ek dink Agitofel het hierdie keer ’n fout begaan,” sê Gusai.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Gusai sê toe vir Absalom: “Vandag is Agitofel se plan nie goed nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Gusai sê toe: “Agitofel se plan is hierdie keer nie so goed nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Gusai het geantwoord: “Hierdie keer het Agitofel nie goeie raad gegee nie.
Afrikaanse Bybel 1983

7
En Husai sê vir Absalom: Die raad wat Agitofel hierdie keer gegee het, is nie goed nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953