A A A A A
2 Samuel 17
28
slaapmatte en erdepotte vir hulle gebring. Hulle het ook koring, gars, meel, gebraaide koring, boontjies en lensies,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Hulle het slaapmatte gebring en skottels en bakke en koring en gars en meel en gebraaide koring en boontjies en lensies
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Hulle het vir Dawid en sy mense beddegoed, breekgoed, bakke, koring, gars, meel, gebraaide koring, boontjies en lensies,
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Hulle het toe die slaapplek reggemaak. Daar was ook nog erdebakke, koring, gars, meel, gebraaide koring, boontjies en lensies.
Afrikaanse Bybel 1983

28
beddegoed en skottels en erdegoed en koring en gars en meel en gebraaide koring en bone en lensies, ook gebraai,
Afrikaanse Bybel 1933/1953