A A A A A
2 Samuel 17
1
Agitofel het toe by Absalom aangedring: “Laat my tog 12 000 man kies en vannag nog vir Dawid agternajaag.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Agitofel het vir Absalom gesê: “Ek wil 12 000 manne kies en gereedmaak en ek wil vannag vir Dawid volg en jaag.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Agitofel sê toe ook nog vir Absalom: “Laat my toe om 12 000 man uit te soek, dan sit ek Dawid dadelik agterna, sommer vannag nog.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Agitofel het verder vir Absalom gesê: “Laat ek tog twaalf afdelings uitsoek en klaarmaak om Dawid vannag nog agterna te sit.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Verder het Agitofel vir Absalom gesê: Laat ek tog twaalf duisend man uitsoek en my klaarmaak en Dawid vannag agternajaag,
Afrikaanse Bybel 1933/1953