A A A A A
2 Samuel 14
8
“Gaan maar gerus huis toe,” sê die koning vir haar. “Ek sal toesien dat niemand hom kwaad aandoen nie.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Die koning het vir die vrou gesê: “Gaan huis toe, ek sal sê wat moet gebeur.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
“Jy kan maar huis toe gaan,” het die koning vir haar gesê. “Ek sal sorg dat dit nie gebeur nie.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
“Gaan maar huis toe,” sê die koning vir haar. “Ek sal self jou saak behartig.”
Afrikaanse Bybel 1983

8
En die koning antwoord die vrou: Gaan na jou huis, en ek sal oor jou bevel gee.
Afrikaanse Bybel 1933/1953