5 |
“Wat is die probleem?” vra die koning. “Ek is ’n weduwee,” antwoord sy, “want my man is dood. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
Die koning het vir haar gevra wat haar probleem is, en sy sê toe: “Ag, ek is 'n weduwee, my man is dood. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
“Wat is verkeerd?” het die koning vir haar gevra. Sy het geantwoord: “My man is dood en ek is ’n arme weduwee. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
“Wat makeer?” wou die koning weet. “Ag, ek is 'n arme weduwee; my man is dood,” het sy gesug. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
Toe vra die koning haar: Wat wil jy hê? En sy sê: Voorwaar, ek is 'n weduwee en my man is dood. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|