A A A A A
2 Samuel 14
31
Hierdie keer kom Joab na Absalom toe en vra: “Hoekom het jou dienaars my gesaaides aan die brand gesteek?”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

31
Toe kom Joab na Absalom se huis en hy vra vir Absalom: “Hoekom het jou slawe my gars aan die brand gesteek?”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

31
Joab het dadelik na Absalom se huis toe gekom en hom gevra: “Hoekom het jou werkers my land aan die brand gesteek?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

31
Toe het Joab gou na Absalom se huis toe gekom. “En waarom steek jou slawe my stuk land aan die brand?” vra Joab vir hom.
Afrikaanse Bybel 1983

31
Toe staan Joab op en kom by Absalom in die huis en vra hom: Waarom het jou dienaars die stuk land wat aan my behoort, aan die brand gesteek?
Afrikaanse Bybel 1933/1953