3 |
Gaan dan na die koning toe en maak soos wat ek jou nou gaan voorsê.” Joab het haar toe vertel wat om te sê. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Dan moet jy na die koning toe gaan en jy moet vir hom sê wat ek vir jou sê.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Gaan dan na die koning toe en sê vir hom só.” Hy sê toe vir haar presies wat sy moet sê. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Gaan na die koning toe en praat met hom soos ek vir jou sê.” Hy het haar toe voorgesê wat om te sê. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Gaan dan na die koning en spreek met hom volgens hierdie woord. En Joab het die woorde in haar mond gelê. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|