A A A A A
2 Samuel 14
28
Absalom was twee jaar terug in Jerusalem sonder dat hy die koning gesien het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Absalom was twee jaar lank terug in Jerusalem, maar hy het nog nie die koning gesien nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Absalom het vir twee jaar in Jerusalem gebly sonder dat hy ooit toegelaat is om by die koning te kom.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Hy was al twee jaar in Jerusalem terug sonder dat hy die koning gesien het.
Afrikaanse Bybel 1983

28
En Absalom het twee volle jare in Jerusalem gewoon sonder dat hy die aangesig van die koning gesien het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953