A A A A A
2 Samuel 14
27
Absalom het drie seuns en een dogter gehad. Die dogter se naam was Tamar, en sy was beeldskoon.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
Absalom het drie seuns en een dogter gehad. Die dogter se naam was Tamar, sy was 'n baie mooi vrou.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Absalom het drie seuns en ’n dogter gehad. Sy dogter se naam was Tamar. Sy was ’n beeldskone vrou.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
Absalom het drie seuns en 'n dogter gehad. Die dogter se naam was Tamar, en sy was 'n baie mooi meisie.
Afrikaanse Bybel 1983

27
En vir Absalom is drie seuns gebore en een dogter met die naam van Tamar, 'n vrou wat mooi van aansien was.
Afrikaanse Bybel 1933/1953