24 |
Maar die koning het beveel: “Absalom kan na sy huis toe gaan, maar hy mag nie voor my verskyn nie.” Absalom het na sy huis toe gegaan sonder om die koning te sien. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Die koning het vir Joab gesê: “Laat Absalom na sy huis gaan, ek wil hom nie sien nie.” Absalom het huis toe gegaan en hy het nie die koning gesien nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Maar die koning het gesê: “Hy moet reguit na sy huis toe gaan. Ek wil hom nie sien nie.” Absalom is toe reguit na sy huis toe sonder om die koning te sien. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Maar die koning het beveel: “Laat hom na sy eie huis toe gaan. Vir my mag hy nie sien nie.” Daarom is Absalom huis toe sonder om die koning te sien. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
En die koning het gesê: Hy kan in sy huis intrek, maar my aangesig mag hy nie sien nie. En Absalom het in sy huis ingetrek, maar die aangesig van die koning nie gesien nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|