A A A A A
2 Samuel 14
23
Joab is na Gesur toe en het Absalom na Jerusalem toe teruggebring.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Joab het gereedgemaak. Hy het na die land Gesur gegaan en hy het vir Absalom teruggebring na Jerusalem.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Joab het daar opgestaan en Gesur toe gegaan. Hy het vir Absalom teruggebring Jerusalem toe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Hy het toe opgestaan, na Gesur toe gegaan en vir Absalom na Jerusalem toe gebring.
Afrikaanse Bybel 1983

23
En Joab het hom klaargemaak en na Gesur gegaan en Absalom na Jerusalem gebring.
Afrikaanse Bybel 1933/1953