A A A A A
2 Samuel 14
21
Die koning het Joab toe laat roep en sê vir hom: “Goed dan, ek sal maak soos jy vra. Gaan en bring die jong man Absalom terug.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Die koning het toe vir Joab gesê: “Kyk, jy het hierdie ding gedoen. Gaan nou en laat die jongman Absalom terugkom.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Die koning het daarna vir Joab gesê: “Ja goed, ek sal doen wat jy wil hê. Laat die jongman Absalom maar terugkom.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Daarna het die koning vir Joab gesê: “Ek het nou eenmaal in die strik getrap. Gaan haal nou maar my seun Absalom.”
Afrikaanse Bybel 1983

21
En die koning sê vir Joab: Nou kyk, ek voer hierdie wens uit. Gaan dan heen, bring die jongman Absalom terug.
Afrikaanse Bybel 1933/1953