18 |
“Ek wil net een ding weet,” sê die koning. “Jy moet dit nie wegsteek nie.” “Wat is dit, my heer?” vra sy. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Die koning het vir die vrou gesê: “Ek wil vir jou iets vra, jy moet asseblief alles vir my vertel.” Sy sê toe: “Meneer die koning, vra asseblief wat jy wil vra.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Die koning sê toe vir die vrou: “Ek wil vir jou iets vra, maar jy moet my baie eerlik antwoord.” “Vra maar, U Majesteit,” sê die vrou. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Die koning het vir die vrou gesê: “Jy moet asseblief niks vir my wegsteek van wat ek jou nou gaan vra nie.” Sy antwoord toe: “Die koning kan maar praat.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
Toe antwoord die koning die vrou en sê: Steek tog vir my niks weg wat ek jou sal vra nie. En die vrou sê: Laat my heer die koning maar spreek. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|