A A A A A
2 Samuel 14
17
Ek het ook gedink: ‘Mag die uitspraak van die koning my gerusstel, want u is soos ’n engel van God wat tussen goed en kwaad kan onderskei.’ Mag die Here u God met u wees.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Ek het gedink die koning sal iets sê wat my veilig sal laat voel, want die koning is soos 'n engel van God wat luister en wat weet wat is reg en wat is verkeerd, en ek bid dat jou God die Here by jou sal wees.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
“Ek het ook gedink: ‘Die uitspraak wat my koning gaan gee, sal die saak oplos, want my koning is soos ’n engel uit die hemel wanneer hy ’n saak moet beoordeel.’ “Dis al wat ek wou sê. Mag die Here u God u help.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Verder het ek gedink miskien sal die uitspraak van die koning 'n gerusstelling wees, want u is soos 'n engel van God wat na alles luister. Mag die Here u God met u wees.”
Afrikaanse Bybel 1983

17
Verder het u dienares gedink: Mag tog die woord van my heer die koning tot gerusstelling wees. Want soos 'n engel van God, so is my heer die koning om goed en kwaad te verstaan. En mag die HERE u God met u wees!
Afrikaanse Bybel 1933/1953