16 |
Ja, die koning sal luister en my red uit die mag van die man wat my en my seun wil beroof van die erfdeel wat God ons gegee het.’ |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
want die koning sal luister en my red van die persoon wat my en my seun altwee wil wegvat van die volk van God. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Miskien sal die koning luister en hierdie vrou help teen die man wat my en my seun saam wil afkry van die grond af wat God vir ons gegee het.’ |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Die koning sal beslis luister en my red uit die hand van dié mense wat my en my seun wil uitroei uit die volk van God. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Want die koning sal seker luister om sy dienares te red uit die hand van die man wat probeer om my en my seun saam uit die erfdeel van God uit te roei. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|