A A A A A
2 Samuel 14
1
Seruja se seun Joab het opgemerk dat die koning na Absalom verlang.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Joab seun van Seruja het geweet dat die koning na Absalom verlang.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Joab, Seruja se seun, het agtergekom dat die koning nog steeds iets teen Absalom het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Joab seun van Seruja het agtergekom dat die koning na Absalom verlang.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Toe Joab, die seun van Seruja, merk dat die hart van die koning aan Absalom verkleef was,
Afrikaanse Bybel 1933/1953