A A A A A
2 Samuel 12
29
Dawid het toe die burgers opgeroep, na Rabba toe gegaan en die stad verower.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Dawid het al die manne laat bymekaarkom en hulle het na Rabba gegaan. Hy het teen die stad geveg en hy het dit oorwin.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Dawid het al die manne wat kon veg, bymekaargemaak en na Rabba toe opgetrek. Hy het teen die stad geveg en dit ingeneem.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
Dawid het al die burgers opgeroep en teen Rabba gaan veg en dit ingeneem.
Afrikaanse Bybel 1983

29
Toe maak Dawid al die manskappe bymekaar, en hy het weggetrek na Rabba, daarteen geveg en dit ingeneem.
Afrikaanse Bybel 1933/1953