A A A A A
2 Samuel 12
27
Toe stuur Joab boodskappers na Dawid toe om te sê: “Ek het teen Rabba geveg en hulle waterbron verower.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
Toe stuur Joab vir Dawid 'n boodskap. Hy het gesê: “Ek het oorlog gemaak teen Rabba en ek het die deel van die stad oorwin waar die water is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Joab stuur toe mense na Dawid toe om vir hom te sê: “Ek het teen Rabba geveg en die onderste deel van die stad waar die water is, oorgeneem.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
het hy 'n boodskap na Dawid toe gestuur: “Ek het Rabba aangeval en ek het reeds die ommuurde waterbron verower.
Afrikaanse Bybel 1983

27
Daarop stuur Joab boodskappers na Dawid om te sê: Ek het teen Rabba geveg, ook het ek die waterstad ingeneem.
Afrikaanse Bybel 1933/1953