2 |
Die ryk man het troppe kleinvee en beeste besit. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Die ryk man het groot troppe skape en bokke en beeste gehad. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Die ryk man het baie skape en beeste gehad, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Die ryke het groot troppe kleinvee en beeste gehad. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Die ryke het 'n groot menigte kleinvee en beeste gehad, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|