13 |
Toe bely Dawid sy skuld en sê vir Natan: “Ek het teen die Here gesondig.” Natan antwoord hom: “Die Here het jou sonde vergewe sodat jy nie oor hierdie sonde sal sterf nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Dawid het vir Natan gesê: “Ek het sonde gedoen teen die Here.” Natan sê toe vir Dawid: “Die Here het jou sonde vergewe omdat jy dit gesê het. Jy sal nie sterf nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Dawid het vir Natan gesê: “Ek het ’n vreeslike verkeerde ding teen die Here gedoen!” Natan het geantwoord: “Die Here sal die fout wat jy gemaak het, oorsien: jy sal nie die doodstraf kry nie, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Toe sê Dawid vir Natan: “Ek het gesondig teen die Here.” En Natan sê vir hom: “Die Here het jou sonde vergewe: jy sal nie nou sterwe nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
En Dawid sê vir Natan: Ek het gesondig teen die HERE! En Natan sê vir Dawid: So het die HERE dan ook u sonde vergewe: u sal nie sterf nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|