12 |
Jy het dit in die geheim gedoen, maar Ek sal dit openlik voor die hele Israel doen.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Want jy het hierdie verkeerde ding gedoen waar niemand dit gesien het nie, maar Ek sal hierdie ding doen in die dag waar al die Israeliete dit kan sien.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Die ding wat jy skelm in die donker gedoen het, gaan Ek voor al die Israeliete helder oordag laat gebeur.’” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
want jy het 'n ding in die geheim gedoen, maar Ek sal alles oop en bloot voor die hele Israel doen.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
Want jy het dit in die geheim gedoen, maar Ek sal hierdie ding doen voor die hele Israel en in die volle sonlig. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|