A A A A A
2 Samuel 11
7
Toe Urija by Dawid kom, vra hy hoe dit met Joab en die leër gaan en hoe die oorlog verloop.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Toe Urija by Dawid kom, het Dawid vir hom gevra hoe dit gaan met Joab en die manne en die oorlog.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Toe hy by Dawid kom, vra Dawid vir hom hoe dit met Joab en die manskappe gaan en of dit goed gaan met die oorlog.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Urija het by hom gekom, en Dawid het hom gevra hoe gaan dit met Joab en die leër, en hoe vorder die oorlog.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Toe Ur¡a dan by hom kom, vra Dawid of dit goed gaan met Joab, en of dit goed gaan met die manskappe, en of dit goed gaan met die oorlog.
Afrikaanse Bybel 1933/1953