24 |
Toe het die boogskutters van die muur af op ons begin skiet. Sommige van u soldate is getref, ook Urija die Hetiet is dood.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Die manne wat bo-op die muur was, skiet toe na ons met hulle pyle, en party van die koning se manne het gesterf. Urija die Hetiet is ook dood.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
maar toe skiet hulle op ons bo van die muur af met pyl en boog. Van U Majesteit se soldate is daar dood. Urija, die Hetiet, is ook dood.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
het die boogskutters bo van die muur af u manskappe begin raakskiet. So het party van die koning se soldate gesneuwel, en ook Urija die Hetiet het so gesterf.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
Toe het die boogskutters bo van die muur af op u dienaars geskiet, sodat daar van die koning se dienaars gesterf het, en u dienaar Ur¡a, die Hetiet, is ook dood. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|