A A A A A
2 Samuel 11
18
Joab het ’n verslag van die geveg na Dawid toe gestuur.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Joab het vir Dawid 'n boodskap gestuur en hy het vir Dawid laat weet wat alles in die oorlog gebeur het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Joab het vir Dawid laat weet hoe dit gaan met die oorlog.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Joab het Dawid laat inlig oor die verloop van die geveg.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Daarop stuur Joab om Dawid die hele beloop van die geveg mee te deel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953