17 |
Die verdedigers het uitgekom om teen Joab te veg. Verskeie van Dawid se soldate het gesneuwel, ook Urija die Hetiet. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Die vyande het uit die stad gekom en hulle het teen Joab en die manne geveg. Party van Dawid se manne het gesterf, en Urija die Hetiet het ook gesterf. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Die soldate van die stad het uitgekom om teen Joab te veg. Van Dawid se soldate is in die geveg dood. Urija, die Hetiet, was een van hulle. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Die burgers van die stad het uitgekom en teen Joab geveg. Daar het van Dawid se soldate gesneuwel, en Urija die Hetiet het ook omgekom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
En toe die manne van die stad uittrek en met Joab veg, het daar van die manskappe, van die dienaars van Dawid, geval, en Ur¡a, die Hetiet, het ook gesterwe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|