16 |
Joab was besig om die stad te beleër. Hy het vir Urija op ’n plek gesit waar hy geweet het die stryd is vel. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Joab was besig om die stad van al die kante aan te val, en hy het Urija laat veg op 'n plek waar hy geweet het die vyande kan baie goed veg. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Joab het geweet waar die dapperste manne van die stad was. In die geveg om in die stad in te kom het hy toe vir Urija op daardie plek gesit. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Terwyl Joab die stad beleër, het hy Urija op 'n plek gesit waar hy geweet het daar is dapper teenstanders. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
So het Joab dan, terwyl hy die stad verken, Ur¡a op 'n plek gesit waarvan hy geweet het dat daar dapper manne was. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|