A A A A A
Genese 50
9
’n Groot stoet van waens en perderuiters het Josef vergesel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Daar het ook baie oorlogkarre en soldate op perde saamgegaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Baie ruiters op oorlogswaens en perde het saam met Josef-hulle gegaan. Dit was ’n groot en ’n indrukwekkende groep mense.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Waens en perde is met Josef saam. Dit was 'n baie groot stoet.
Afrikaanse Bybel 1983

9
En saam met hom het opgetrek strydwaens sowel as ruiters, sodat dit 'n baie groot trek was.
Afrikaanse Bybel 1933/1953