6 |
Die farao het ingestem: “Gaan en begrawe jou pa soos jy belowe het.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Die farao het vir Josef gesê: “Gaan begrawe jou pa soos jy vir hom belowe het.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Die koning het geantwoord: “Gaan begrawe jou pa, want jy het hom jou woord gegee.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Die farao het geantwoord: “Gaan, en begrawe jou vader soos hy jou met 'n eed laat beloof het.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
En Farao sê: Trek op en begrawe jou vader soos hy jou laat sweer het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|