A A A A A
Genese 50
4
Ná die routyd praat Josef met die farao se raadgewers en vra dat hulle namens hom met die farao sal praat.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Toe die routyd verby was, het Josef vir die mense in die farao se paleis gesê: “Help my asseblief. Gaan praat met die farao en sê vir hom
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Na die routyd het Josef vir die koning se amptenare gesê: “As julle van my hou, gaan sê vir die koning my pa het voor sy dood my laat belowe dat ek hom in die familiegraf in Kanaän moet gaan begrawe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Toe hierdie routyd verby was, het Josef vir die amptenare van die farao gesê: “As julle my goedgesind is, praat dan tog met die farao en sê vir hom
Afrikaanse Bybel 1983

4
En toe die dae van geween oor hom verby was, het Josef met die huis van Farao gespreek en gesê: As ek dan guns in julle oë gevind het, spreek tog dit voor die ore van Farao:
Afrikaanse Bybel 1933/1953