A A A A A
Genese 50
22
Josef en sy broers het in Egipte bly woon. Josef het 110 jaar oud geword.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Josef het in Egipte gebly, hy en sy pa se familie. Hy het 110 jaar oud geword.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Josef en sy familie het in Egipte bly woon. Hy was 110 jaar oud toe hy dood is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Josef het in Egipte gebly, hy en sy hele familie. Hy het honderd en tien jaar oud geword.
Afrikaanse Bybel 1983

22
En Josef het in Egipte gewoon, hy en die huis van sy vader. En Josef het honderd en tien jaar gelewe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953