A A A A A
Genese 50
2
Daarna sê Josef vir sy dokters om die lyk te balsem.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Josef het vir die dokters gesê hulle moet sy pa se lyk balsem. Die dokters het Jakob se lyk gebalsem.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Josef het toe beveel dat sy pa se liggaam gebalsem moet word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Daarna het Josef die dokters in sy diens beveel om die lyk van sy pa te balsem. Hulle het toe vir Israel gebalsem.
Afrikaanse Bybel 1983

2
En Josef het aan sy dienaars, die geneeshere, bevel gegee om sy vader te balsem. En die geneeshere het Israel gebalsem.
Afrikaanse Bybel 1933/1953