16 |
Daarom stuur hulle die volgende boodskap vir Josef: “Voordat jou pa gesterf het, het hy ons beveel |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Hulle stuur toe 'n boodskap vir Josef en sê vir hom: “Pa het voor sy dood gesê |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
“Voor sy dood,” so het die boodskap begin, “het Pa gesê ons moet die saak met jou regmaak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Daarom het hulle 'n boodskap na hom toe gestuur: “Voor sy dood het u vader beveel: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Daarom het hulle hierdie boodskap na Josef gestuur: U vader het voor sy dood bevel gegee met hierdie woorde: |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|