A A A A A
Genese 50
12
Jakob se seuns het dus gedoen soos hy hulle beveel het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Jakob se seuns het gedoen wat hy vir hulle gevra het, hulle het hulle pa begrawe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Jakob se seuns het gedoen wat hulle pa hulle gevra het: hulle het sy liggaam Kanaän toe gebring en dit neergelê in die grot van Magpela, oos van Mamre, op die stuk grond wat Abraham nog van Efron, die Hetiet, as grafgrond gekoop het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Jakob se seuns het gedoen wat hulle pa gesê het.
Afrikaanse Bybel 1983

12
En sy seuns het met hom gedoen net soos hy hulle beveel het:
Afrikaanse Bybel 1933/1953