A A A A A
Genese 50
1
Josef het op sy pa geval en gehuil terwyl hy hom soen.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Nadat Jakob gesterf het, het Josef oor hom gehuil. Hy het oor sy pa se lyk gebuk en hom gesoen.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Josef het op sy pa gaan lê en terwyl hy huil, het hy Jakob se gesig gesoen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Josef het toe oor sy pa gebuk en hom al huilende gesoen.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Toe val Josef op sy vader se aangesig, en hy het oor hom geween en hom gesoen.
Afrikaanse Bybel 1933/1953