A A A A A
Genese 43
4
As u instem dat ons broer saam met ons gaan, sal ons die kos kan gaan koop.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
As Pa vir Benjamin saam met ons laat gaan, dan sal ons na Egipte gaan en vir Pa kos gaan koop.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Eers as Pa toestem dat ons Benjamin kan saamvat, sal ons vertrek en kos gaan haal.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
As Pa instem en ons broer saam met ons stuur, sal ons vir Pa gaan kos koop.
Afrikaanse Bybel 1983

4
As u ons broer saam met ons stuur, sal ons aftrek en vir u voedsel koop;
Afrikaanse Bybel 1933/1953