29 |
Toe hy opkyk, sien hy sy bloedbroer Benjamin raak. Hy vra toe: “Is dit julle jongste broer, die een van wie julle gepraat het? Mag God jou seën, my seun.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
29 |
Toe Josef opkyk, sien hy sy broer Benjamin. Hy en Benjamin het dieselfde ma gehad. Toe vra hy: “Is dit julle jongste broer van wie julle my vertel het?” Josef het vir Benjamin gesê: “Ek bid dat God goed sal wees vir jou.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
29 |
Josef het na Benjamin, sy ma se jongste kind, gekyk en gevra: “Is dit nou julle jongste broer? Die een van wie julle my vertel het?” Hy het vir Benjamin gesê: “Mag God naby jou wees, seun.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
29 |
Toe Josef sy broer, sy ma se seun Benjamin, raaksien, vra hy: “Is dit julle jongste broer van wie julle my vertel het?” En Josef sê vir hom: “My seun, God sal jou genadig wees.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
29 |
Toe slaan hy sy oë op en sien sy broer Benjamin, die seun van sy moeder, en sê: Is dit julle jongste broer van wie julle met my gespreek het? Daarop sê hy: Mag God jou genadig wees, my seun! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|