26 |
Toe Josef inkom, gee hulle hom die geskenke en buig laag voor hom. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
Toe Josef by die huis kom, het hulle die presente gebring en voor hom gebuig. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Toe Josef uiteindelik opdaag, het hulle laag voor hom gebuig en die geskenke vir hom gegee. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Toe Josef inkom, bring hulle vir hom die geskenk wat hulle saamgebring het, na die huis toe. Toe buig hulle diep voor hom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Toe Josef dan in die huis kom, het hulle vir hom die geskenk binnegebring wat by hulle was, en hulle voor hom neergebuig na die aarde toe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|