24 |
Daarna het die bestuurder hulle in Josef se paleis ingevat en vir hulle water gegee om hulle voete te was. Hy het ook voer vir hulle donkies gegee. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Die bestuurder het die broers na Josef se huis geneem. Hy het vir hulle water gegee om hulle voete te was en hy het vir hulle donkies kos gegee. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Die hoof het die broers in Josef se groot huis ingenooi en hulle ’n plek gegee waar hulle kon was en ontspan. Hy het ook vir hulle donkies kos gegee. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Nadat die amptenaar hulle in Josef se huis ingebring het, het hy vir hulle water gegee, en hulle het hulle voete gewas. Hy het ook hulle donkies voer gegee. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
En die man het die manne in die huis van Josef gebring en water aan hulle gegee, en hulle het hul voete gewas; hy het ook hulle esels voer gegee. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|