22 |
Ons het ook nog ander geld gebring om weer graan te koop. Maar ons het geen idee hoe die geld in ons sakke beland het nie.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
Ons het ook ander geld saamgebring om kos te koop. Ons weet nie wie ons geld teruggesit het in ons sakke nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Natuurlik het ons ook ander geld saamgebring waarmee ons kos wil koop. Meneer, ons weet regtig nie wie die geld in ons sakke gesit het nie.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
en ook nog geld om weer kos te koop. Ons weet nie wie die geld in ons sakke teruggesit het nie.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
Ons het ook ander geld saam met ons afgebring om voedsel te koop. Ons weet nie wie ons geld in ons sakke gesteek het nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|