20 |
Hulle sê vir hom: “Meneer, toe ons laas keer Egipte toe gekom het, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
“Asseblief, Meneer, ons het voorheen hiernatoe gekom om koring te koop. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
“Meneer, miskien kan u ons help,” het hulle gesê. “Ons was ’n vorige keer ook hier om kos te koop. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
en vir hom gesê: “Ekskuus, Meneer, ons was al 'n vorige keer hier om kos te koop. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
en gesê: Ag, my heer, ons het die vorige keer net afgetrek om voedsel te koop, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|