A A A A A
Genese 43
19
Toe die broers by die ingang na die paleis kom, gaan hulle na die bestuurder van Josef se huishouding.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Hulle het toe gaan praat met die man wat die bestuurder was van Josef se huis. Hulle het vir hom gesê:
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Toe het die broers na die huis se ingang gestap en daar met die hoof van Josef se huis begin praat.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
By die deur van die huis het hulle die hoofamptenaar genader
Afrikaanse Bybel 1983

19
Daarom het hulle nader gekom na die man wat oor die huis van Josef was, en met hom gespreek by die ingang van die huis
Afrikaanse Bybel 1933/1953