A A A A A
Genese 43
17
Die man het so gemaak en hulle na Josef se paleis toe geneem.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Die man het gedoen wat Josef gesê het en hy het Josef se broers na Josef se huis geneem.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Die hoof van die huis het presies gemaak soos Josef gesê het en hy het die broers huis toe geneem.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Hy het toe gedoen wat Josef gesê het. Hy het die manne na Josef se huis toe gevat,
Afrikaanse Bybel 1983

17
En die man het gedoen soos Josef beveel het, en die man het die manne in die huis van Josef gebring.
Afrikaanse Bybel 1933/1953