A A A A A
Genese 43
13
Vat nou julle broer en gaan terug na die man toe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Neem julle broer en gaan terug na daardie man toe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Neem dan nou julle broer, vertrek onmiddellik en gaan reguit na die man toe terug.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Vat julle broer en maak klaar en gaan terug na die man toe.
Afrikaanse Bybel 1983

13
En neem julle broer -- maak julle klaar en gaan terug na die man.
Afrikaanse Bybel 1933/1953