A A A A A
Genese 43
10
Ons kon nou al twee keer weg en terug gewees het as dit nie was dat Pa hom teruggehou het nie.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
As ons nie so lank gewag het nie, dan kon ons nou al twee maal daarnatoe gegaan het en teruggekom het.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
As ons nie so lank getalm het nie, kon ons al ten minste twee keer Egipte toe en terug gewees het.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
En as ons nie so getalm het nie, kon ons nou al twee keer terug gewees het.”
Afrikaanse Bybel 1983

10
Ja, as ons nie getalm het nie, waarlik dan was ons nou al twee maal terug.
Afrikaanse Bybel 1933/1953